Modulekode | FAR 180 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleidende beginsels tot kliniese farmakoterapie. Farmakoterapie en toespaslike kliniese aspekte van die mees algemene en prominente siektes en toestande. |
Modulekrediete | 2.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Farmakologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App